InVia Gemeente

የቻናል ዝርዝሮች

InVia Gemeente

InVia Gemeente

ፈጣሪ: InVia Gemeente

InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.

AF South Africa መንፈሳዊነት

የቅርብ ጊዜ ክፍሎች

509 ክፍሎች
Ont-doof - InVia-Gespreksreeks by die Toyota Stellenbosch Woordfees met Theo Geyser en Frieda van den Heever

Ont-doof - InVia-Gespreksreeks by die Toyota Stellenbosch Woordfees met Theo Geyser en Frieda van den Heever

Luister na die gesprek oor Theo Geyser se nuwe boek Ont-doof / UnMute by die Toyota Stellenbosch Woordfees op 12 Oktober hier.

2025-10-15 06:49:54 00:54:28
ማውረድ
Wil jy gesond word? deur Frieda van den Heever

Wil jy gesond word? deur Frieda van den Heever

“There are two ways to live your life. One is as though nothing is a miracle. The other is as though everything is a miracle.” - Albert Einstein

2025-10-06 07:55:32 00:23:29
ማውረድ
Skoonheid: Is jy nie meer werd nie? deur Theo Geyser

Skoonheid: Is jy nie meer werd nie? deur Theo Geyser

Die soeke na skoonheid is in essensie die soeke na God self. Wanneer ‘n mens se hart aangeraak word deur ‘n lied, of die siel stil raak in die aanskou...

2025-09-30 07:26:14 00:17:32
ማውረድ
Wie het vir jou gesê dat jy naak is? deur Theo Geyser

Wie het vir jou gesê dat jy naak is? deur Theo Geyser

Kwesbaarheid is nie swakheid nie – dit is moed. Dit is die moed om jou wegkruip te los en te sê: "Hier is ek, gebreek en al."

2025-09-23 14:42:33 00:23:52
ማውረድ
Waar was jy? deur Frieda van den Heever

Waar was jy? deur Frieda van den Heever

Si comprehendis, non est deus. - St. Augustinus = As jy dit kan bereken, begryp, bevind, bepaal of behaal, is dit nie God nie...

2025-09-16 21:56:08 00:24:20
ማውረድ
Wat is waar van waar ek is? deur Deon Meiring

Wat is waar van waar ek is? deur Deon Meiring

“…only an ‘understanding heart’, and neither mere reflection nor mere feeling, makes it bearable for us to live with other people, strangers for ever,...

2025-09-16 21:45:54 00:25:02
ማውረድ
Die Heil In Humor deur Frieda van den Heever

Die Heil In Humor deur Frieda van den Heever

Die Heil In Humor deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

2025-09-01 04:58:51 00:37:18
ማውረድ
Die Here Is My Herder: My Beker Loop Oor deur Theo Geyser

Die Here Is My Herder: My Beker Loop Oor deur Theo Geyser

5b U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.
6 Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here...

2025-08-28 01:23:57 00:23:41
ማውረድ
Die Here Is My Herder: 'n Skaduwee ken Sy lig deur Deon Meiring

Die Here Is My Herder: 'n Skaduwee ken Sy lig deur Deon Meiring

“Unfortunately, our natural instinct is to try to fix pain, to control it, or even, foolishly, to try to understand it […] [Faith] is the ability to s...

2025-08-17 22:20:26 00:17:49
ማውረድ
Die Here Is My Herder: Tussen Sterre en Stof deur Frieda van den Heever

Die Here Is My Herder: Tussen Sterre en Stof deur Frieda van den Heever

… “Hy verkwik my siel;
Hy lei my in die spore van geregtigheid
ter wille van sy Naam.”
Ps. 23:3...

2025-08-11 23:15:04 00:28:02
ማውረድ
Die Here Is My Herder: Waters Van Rus deur Theo Geyser

Die Here Is My Herder: Waters Van Rus deur Theo Geyser

Contemplation means rest, suspension of activity… withdrawal into the mysterious interior solitude in which the soul is absorbed in the immense and fr...

2025-08-05 04:24:40 00:19:17
ማውረድ
Die Here Is My Herder: Brood En Belofte deur Frieda van den Heever

Die Here Is My Herder: Brood En Belofte deur Frieda van den Heever

"Steep your life in God-reality, God-initiative, God-provisions. Don’t worry about missing out. You’ll find all your everyday human concerns will be m...

2025-07-29 01:34:24 00:25:12
ማውረድ
Die Psalms Leer Ons Van Jesus deur Deon Meiring

Die Psalms Leer Ons Van Jesus deur Deon Meiring

“During times of peace, we must try and make space for ambiguity”. – Antjie Krog, Country of my skull..."

2025-07-29 01:32:44 00:23:53
ማውረድ
Die Psalms Leer Ons Huil Met Hoop deur Frieda van den Heever

Die Psalms Leer Ons Huil Met Hoop deur Frieda van den Heever

"Die Psalmdigter sing, bid en prys op maniere wat pyn omvorm in hoop en rou in moontlikheid. In hierdie uitdrukking, ontmoet sy vertroue in God en sy...

2025-07-15 22:31:09 00:27:32
ማውረድ
Genade... wat maak genade so onbeskryflik? deur Theo Geyser

Genade... wat maak genade so onbeskryflik? deur Theo Geyser

"I'm telling you to love your enemies. Let them bring out the best in you, not the worst. When someone gives you a hard time, respond with the energie...

2025-07-09 22:42:34 00:17:53
ማውረድ
Die Psalms leer ons bid deur Theo Geyser

Die Psalms leer ons bid deur Theo Geyser

"Die Psalms is nie ’n gids vir perfekte gebede nie — dit is ’n padkaart om teenwoordig vir jouself en God te wees. Dis die plek waar jy nie net vra ni...

2025-07-08 22:07:08 00:26:58
ማውረድ
Die Psalms leer ons sing deur Deon Meiring

Die Psalms leer ons sing deur Deon Meiring

Die Psalms leer ons om te sing waar ons ook al is. Woedend, laggend, huilend, smekend, dankbaar en nog wat. Dis met hierdie opregtheid dat ons dit kan...

2025-07-01 03:58:49 00:21:09
ማውረድ
Genade... is nie goedkoop nie deur Frieda van den Heever

Genade... is nie goedkoop nie deur Frieda van den Heever

"God is being done unto us." - Fr. Richard Rohr

2025-06-23 02:37:46 00:30:30
ማውረድ
Werk... Ora et labora deur Frieda van den Heever

Werk... Ora et labora deur Frieda van den Heever

"Vocation (calling) is responsibility and responsibility is the total response of the whole man or woman to the whole of reality.” - Dietrich Bonhoeff...

2025-06-08 22:50:41 00:31:33
ማውረድ
Werk... Teen watter prys? deur Theo Geyser

Werk... Teen watter prys? deur Theo Geyser

"I have filled my life so completely that many days there is no time to think about the fact that I am living it." Roger Ebert

2025-06-04 21:06:00 00:16:18
ማውረድ
Werk... vir wie? deur Deon Meiring

Werk... vir wie? deur Deon Meiring

"Hoe ek vir God in my werksake ken gaan bepaal hoe ek my werk vir God aanpak. Ek ken nie vir God op ’n afstand soos ’n baas of slawedrywer nie. Ook ni...

2025-05-26 23:25:16 00:24:33
ማውረድ
My 'shame' het 'n opstanding nodig... met Frieda van den Heever

My 'shame' het 'n opstanding nodig... met Frieda van den Heever

“Shame is the intensely painful feeling or experience of believing that we are flawed and therefore unworthy of love, belonging and connection.” - Bre...

2025-05-20 23:54:33 00:29:48
ማውረድ
My gedagtewêreld het 'n opstanding nodig deur Theo Geyser

My gedagtewêreld het 'n opstanding nodig deur Theo Geyser

"The resurrection is not just a question of one day after death, but a lifelong journey in which we are being resurrected every day." - Ronald Rolheis...

2025-05-13 02:37:56 00:22:31
ማውረድ
My slaap het 'n opstanding nodig... deur Frieda van den Heever

My slaap het 'n opstanding nodig... deur Frieda van den Heever

Slaap is die fasiliteerder van vergifnis, nuwe verbeeldingskrag, moed, perspektief, ontdekkings, uitvindings, onderskeiding, genade, genesing: Slaap i...

2025-05-06 00:29:52 00:26:53
ማውረድ
My liggaam het 'n opstanding nodig... deur Theo Geyser

My liggaam het 'n opstanding nodig... deur Theo Geyser

“The body is not just something we have, it is how we know the world. It is the first and last place we meet God.” - Barbara Brown Taylor

2025-05-06 00:25:46 00:26:36
ማውረድ
Opstandingsondag: Gesoek - Dood en Lewendig deur Frieda van den Heever

Opstandingsondag: Gesoek - Dood en Lewendig deur Frieda van den Heever

“God (in Christ) became the bearer of flesh (for a time) so that humanity could become the bearer of Spirit forever.” - Athanasius

2025-04-22 03:49:23 00:24:14
ማውረድ
Goeie Vrydag: Hoe Gee Ek Oor? deur Theo Geyser

Goeie Vrydag: Hoe Gee Ek Oor? deur Theo Geyser

Ware oorgawe is nie om vas te klou aan sekerheid, aanvaarding of mag nie, maar om dit — soos Jesus — sagkens los te laat, en jou te laat val in die li...

2025-04-22 03:29:54 00:22:40
ማውረድ
Lent: Hoe Luister Ek Na God? deur Theo Geyser

Lent: Hoe Luister Ek Na God? deur Theo Geyser

"Lent help ons om te weet waar ons God se stem kan hoor. Nie in die dinge wat ons wil hê of in dogmas wat God moet bevestig nie, maar eerder in die st...

2025-04-15 00:11:53 00:15:09
ማውረድ
Lent: Die Grootste Loser Wen deur Frieda van den Heever

Lent: Die Grootste Loser Wen deur Frieda van den Heever

"Wat baat dit die mens as hy die hele wêreld wen, maar homself verloor?"

2025-04-15 00:10:19 00:23:47
ማውረድ
Lent: Om Welkom Te Heet deur Frieda van den Heever

Lent: Om Welkom Te Heet deur Frieda van den Heever

"In any situation in life, confronted by an outer threat or opportunity, you can notice yourself responding inwardly in one of two ways: Either you wi...

2025-04-15 00:08:51 00:22:38
ማውረድ
Lent: Kan ek gee wat ek begeer deur Deon Meiring

Lent: Kan ek gee wat ek begeer deur Deon Meiring

Tydens Lent word ons veral herinner aan Jesus se woorde in die woestyn: “Jy kan nie van brood alleen lewe nie…” juis wanneer hy honger is en brood die...

2025-03-26 15:00:00 00:19:01
ማውረድ
Lent: Oor vasklou en onthou deur Frieda van den Heever

Lent: Oor vasklou en onthou deur Frieda van den Heever

"Jy moet onthou om te kan ont-hou. En hoe vryer jy raak, hoe harder word jou honger vir vryheid. Hoe klink jou honger? Wat is die fluistering van hunk...

2025-03-23 15:00:00 00:27:32
ማውረድ
Waarom Lent? deur Theo Geyser

Waarom Lent? deur Theo Geyser

"Lent is about baptismal renewal rather than penance. Our penance is only an expression of that renewal." - Ronald Rolheiser

2025-03-10 15:00:00 00:25:17
ማውረድ
Vrae: Waar is die ander nege? deur Theo Geyser

Vrae: Waar is die ander nege? deur Theo Geyser

Jesus leer dat ondankbaarheid 'n vorm van geestelike melaatsheid is wat ons isoleer van God, ander en wêreld...

2025-03-02 15:00:00 00:14:41
ማውረድ
Vrae: Wie het aan my geraak? deur Frieda van den Heever

Vrae: Wie het aan my geraak? deur Frieda van den Heever

Hoe hoor jy vandag Jesus se woorde? Is jy bereid om alles wat jy dink jy weet te laat vaar om Hom te ken...

2025-03-02 15:00:00 00:24:41
ማውረድ
God Goed GELD deur Theo Geyser

God Goed GELD deur Theo Geyser

"Our relationship with money is a mirror of our deepest values and fears." - Parker Palmer

2025-02-16 15:00:00 00:23:48
ማውረድ
God GOED Geld deur Frieda van den Heever

God GOED Geld deur Frieda van den Heever

“We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray

2025-02-10 23:02:40 00:27:07
ማውረድ
GOD Goed Geld deur Frieda van den Heever

GOD Goed Geld deur Frieda van den Heever

"Van God durf ek skaars praat: ek ken hom min,
al ken hy my tot in die laaste sel
en laaste selfbedrog …”

NP van Wyk Louw

2025-02-02 23:26:28 00:21:51
ማውረድ
Lewensvrae: "Met wie is jy op pad?" deur Theo Geyser

Lewensvrae: "Met wie is jy op pad?" deur Theo Geyser

"You can develop a healthy, robust community that lives right with God and enjoy its results only if you do the hard work of getting along with each o...

2025-01-26 15:00:00 00:33:28
ማውረድ
Lewensvrae: "Waarheen is ek op pad? deur Theo Geyser

Lewensvrae: "Waarheen is ek op pad? deur Theo Geyser

"Jou roeping lê nie in die ontdekking van een of ander voorkennis nie, maar in die nederige oorgawe aan geloof en liefde, reg binne die omstandighede...

2025-01-20 15:00:00 00:24:19
ማውረድ
0:00
0:00
Episode
home.no_title_available
home.no_channel_info