PRAATING

የቻናል ዝርዝሮች

PRAATING

PRAATING

ፈጣሪ: Peach van Pletzen a.k.a Groothond

Here is where we praat about the kakgroot dinge in the lewe. As this ball is sweefing through space. Legeh!

EN-US South Africa የሕይወት ዘይቤ

የቅርብ ጊዜ ክፍሎች

52 ክፍሎች
BEER ADRIAANSE

BEER ADRIAANSE

Hulle sê: “Probeer is die beste geweer...”
Maar probeer is nie eers ’n geweer nie — dis ’n woord.
Dis ’n werkwoord. Dis ’n wens. Dis daai...

2025-10-02 05:00:00 6233
ማውረድ
ZETSKE VAN PLETZEN

ZETSKE VAN PLETZEN

Is mense met siblings beter af as enigste kinders? Dis ’n groot vraag.

Een kind kry al die aandag en geskenke, terwyl twee (of ’n trop) k...

2025-09-25 05:00:00 5867
ማውረድ
BRENDAN PEYPER

BRENDAN PEYPER

Vandag se gas is soveel meer as net ’n spiertier!

Hy is ’n talentvolle sanger en musikant met meer as 115 miljoen views op sy YouTube-kan...

2025-09-17 20:00:00 4688
ማውረድ
DEMI LEE MOORE

DEMI LEE MOORE

Elke paar dekades word ons gebless met ’n prinses.
In dié geval ’n pop-prinses! Not a pop — ek is nie ’n seksistiese vark nie; vrouens is nie po...

2025-09-10 21:00:00 4966
ማውረድ
ARNO CARSTENS

ARNO CARSTENS

Hierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk!

2025-09-03 20:00:00 4632
ማውረድ
MIKE BOLHUIS

MIKE BOLHUIS

Vandag se gas is Suid-Afrika se eie legendariese privaatspeurder — 'n skaars glimlagger, 'n meester van ondersoek, en die ewige behoeder van geregtigh...

2025-08-27 20:00:00 3994
ማውረድ
HANNON BOTHMA

HANNON BOTHMA

They say grysheid is wysheid — maar is dit mooi?
They say die snor is powerful — maar is dit pragtig?
They say borshare hou jou warm — maa...

2025-08-20 20:00:00 4988
ማውረድ
LIZZ MEIRING

LIZZ MEIRING

Vandag se gas is ’n ikoon van die kassie én die silwerdoek!

Vanaf Lipstick Dipstick tot Poena is Koning.
Sweet ’n Short tot Pretvil...

2025-08-13 20:00:00 4933
ማውረድ
EMO ADAMS

EMO ADAMS

Almal voel soms ’n bietjie emo — ek meen, daar’s ’n hele musiekgenre dedicated aan die gevoel van Emo!

Maar vandag se gas is altyd Emo! ’...

2025-08-06 20:00:00 5017
ማውረድ
BOBBY VAN JAARSVELD

BOBBY VAN JAARSVELD

Vandag se gas is ’n man wat al meer harte gebreek het as ’n BlackBerry op hoërskool!

Hy’s ’n sanger, ’n akteur, ’n pa... en ’n permanente...

2025-07-30 19:00:00 4840
ማውረድ
NICHOLIS LOUW

NICHOLIS LOUW

We have met the Kaptein… But do we ken the Generaal?

Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van ’n duisend brulle...

2025-07-23 19:00:00 4577
ማውረድ
PIERRE VAN PLETZEN

PIERRE VAN PLETZEN

Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede.

Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sa...

2024-02-28 19:00:00 5412
ማውረድ
TOBIE CRONJÉ

TOBIE CRONJÉ

Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston.  Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond.
...

2024-02-21 18:00:00 5476
ማውረድ
KATINKA DIE KAT

KATINKA DIE KAT

They say katte and honde don’t always get along, but perhaps we are can change that on Praating?

My gas vandag is ’n kat and as you weet,...

2024-02-14 18:00:00 3848
ማውረድ
CHRIS CHAMELEON

CHRIS CHAMELEON

Vandag se gas is 'n fopdosser turned boerseun.

Hy het al baie hoofstukke in sy lewe gehad, en hy is so mysterious soos 'n verkleurmannetj...

2024-02-07 19:00:00 6203
ማውረድ
CASPER DE VRIES

CASPER DE VRIES

Vandag se gas is 'n legende en 'n idool.

Iemand wat diep spore in die volk se lewens getrap het met sy humor en komedie. Hy het almal van...

2024-01-31 21:00:00 5138
ማውረድ
JO BLACK

JO BLACK

Vandag se gas het 'n kakgroot baard, but why is sy kenhare so ghroot?

Mens kan sê hy is die Baardvader van Afrikaanse musiek.  Does he st...

2024-01-24 20:00:00 4926
ማውረድ
NEIL SANDILANDS

NEIL SANDILANDS

In ons finale episode vir 2023 het ons besluit om met 'n wyse man met 'n groot grys baard te Praat!

He is not kersvader maar in 'n ander...

2023-12-13 18:00:00 6476
ማውረድ
BIBI SLIPPERS

BIBI SLIPPERS

Vandag se gas is 'n towenaar van woorde en gadagtes! Sy het al boeke geskryf mense! Haar nuutste boek "Soekenjin" is sopas vrygestel en dit is a klaar...

2023-12-06 18:00:00 5303
ማውረድ
REFENTSE

REFENTSE

Hierdie week se gas like to breek dinge: Rekords, paradigmas en persepsies breek hy graag.  Hy sit dalk soos 'n tannie met 'n charlie oor sy skouers,...

2023-11-29 18:00:00 4291
ማውረድ
DRICUS DU PLESSIS

DRICUS DU PLESSIS

Vandag se gas is letterlik 'n yster!  As jy 'n yster-tekort het, sal sy blote presence jou laat voel of jy ysterpille en gesmelte staal gefunnel het....

2023-11-22 19:00:00 4678
ማውረድ
ALETTA FRANCINA DE KOCK

ALETTA FRANCINA DE KOCK

Vandag se gas is 'n Michelin-ster chef, 'n kunstenaar, 'n film maker, 'n influencer en 'n Huisgenoot legende! 'n True triple threat one woman show, st...

2023-11-08 18:00:00 4548
ማውረድ
LEA VIVIER

LEA VIVIER

Vandag se gas spandeer baie tyd naby water.  Sy is die meermin van die dam. 

Sy is maklik een van die mees hardewerkende akteurs in die l...

2023-11-01 18:00:00 5077
ማውረድ
RIAN VAN HEERDEN

RIAN VAN HEERDEN

Vandag se gas likes to praat, he is ’n gesoute prater en een van die voorvaders van Afrikaans, but how does he feel about Mengels?

Hy is...

2023-10-25 18:00:00 4424
ማውረድ
VALKIE VAN COKE

VALKIE VAN COKE

Ek wil elke Praating seisoen met een van die lede van Fokofpolisiekar praat en hierdie seisoen is dit Wynand Myburgh se beurt!

Ook bekend...

2023-10-18 18:00:00 4186
ማውረድ
Nax

Nax

In the final episode of Seisoen 2 of Praating, I besluisted to praat with a majestic geesperd with king energy vloeing deur his are. He can somtyds be...

2022-11-22 19:00:00 5336
ማውረድ
Angie Oeh

Angie Oeh

Vandag se gas is ons jongste gas nog op Praating en word gereken as ‘n prominente stem van ’n nuwe generasie. It doesn’t really matter how long you ha...

2022-11-16 19:00:00 3177
ማውረድ
Pietie Beyers

Pietie Beyers

While leesing this you are currently in space, governed by tyd and the realityd is that we can never fully understand the waarheid of the lewe on this...

2022-11-09 19:00:00 5491
ማውረድ
Leah

Leah

Vandag se gas is die moontlik die hoofmeisie van Afrikaanse popmusiek. Sy het al die balkies and that could be baie intimiderend.

She is...

2022-11-02 19:00:00 4084
ማውረድ
YoungstaCPT

YoungstaCPT

Todays guest is a young king. A king that also carries an ou wysheid. He has been described as “one of the most outspoken South African emcees of this...

2022-10-26 19:00:00 5749
ማውረድ
Rassie van der Dussen

Rassie van der Dussen

In our world hit JY BLY STIL there is a lyric “Ek bowl jou uit soos howzat...” Many people might not know this, but that is a cricket reference. Now I...

2022-10-19 20:00:00 5294
ማውረድ
Matthew Mole

Matthew Mole

Ons gas hierdie week is die niceste kêrel wat jy sal kry op hierdie bal sweefing in space. Hy is só nice dat hy al geshun was deur Kaapstad! This kêre...

2022-10-12 19:00:00 5450
ማውረድ
Vanes-Mari du Toit

Vanes-Mari du Toit

Today's gas is a former South African netbal legend. The Victor Mattfield of netbal I dare say. She played in the positions of GS, GK and GA. But let’...

2022-10-05 19:00:00 5248
ማውረድ
Loufi

Loufi

Vandag se gas is ’n interessante Perd. Hy is die baas van die plaas but he has no plaas, though he always has modder op sy wit skoene, en most importa...

2022-09-28 19:00:00 4579
ማውረድ
Simoné Pretorius

Simoné Pretorius

Vandag se gas is 'n superster en ook 'n normale mens. Sy is 'n moeder en 'n akteur en haar van was eens op 'n tyd Nortman, maar dit is nie meer nie. O...

2022-09-21 19:00:00 6114
ማውረድ
Kurt Darren

Kurt Darren

Vandag se gas is ’n household naam. In 2009 het hy ’n rekord gestel vir bokdrol vêr-spoeg! Meeste Engelse mense weet nie eers dat bokdrol ’n woord is...

2022-09-14 20:00:00 4251
ማውረድ
Arnold Vosloo

Arnold Vosloo

Vandag se gas is ’n yster en 'n legend, locally en internationaal. Hy was ook in Red Shoe Diaries, which if you are the correct ouderdom you will know...

2022-09-07 19:00:00 4038
ማውረድ
Hunter Kennedy

Hunter Kennedy

Jy ken sy woorde goed en jy mag hom dalk idolise of verpes vir sy idees. Hy is ’n prins en ’n vyhand van die taal Afrikaans. Die eerste en enigste Hun...

2022-08-31 21:00:00 5084
ማውረድ
Frank Opperman

Frank Opperman

A once off Kakspecial Krismis episode of Praating that is so GROOT it will make you bewe with the vreugde of the lewe!  We also have the mees bekende...

2021-12-15 21:00:00 5068
ማውረድ
Nax

Nax

To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm

2021-10-13 19:00:00 3388
ማውረድ
0:00
0:00
Episode
home.no_title_available
home.no_channel_info